Daar is ‘n rumour dat stres jou spatare gee en jou bles maak. Hehe, hoe waar dit is? Wetie… Maar dit maak jou beslis nie gesonder en vroliker en lekker leef nie! As jy niks daaraan kan doen nie, wel, hoekom stres jy dan? God beheer jou lewe en daar is nie veel wat jy daaraan kan doen nie. So, sit back, and enjoy the ride. (Mat 6:31,32)