Joy

Vandag is ‘n dag vir blydskap (2 Kron 7:9), so, kom ons wees bly! Wees bly dat ons lewe en wees bly dat ons God se kinders is en wees bly dat God ons nog ‘n dag gegee het en wees bly oor alles waaroor ons kan lag en wees bly dat ons vandag lekker kon eet en wees bly God het ons lief en wees bly dat ons gespaar is. Amen.

Jacob Rheeder – Rigtingwyser

Scroll to Top