Dis amper einde van die maand, dinge moet betaal word. Baie van ons vrees die tyd van die maand, want die boeke klop nog nie lekker nie. Dra dit op aan God, Hy is mos daar vir my en jou, 24-7 (Deut 33:3). Nee, daar gaan nie skielik geld in jou rekening spring nie, maar wel ‘n klomp planne in jou kop. En ingesluit is Jesus-liefde!
Related Posts
What Do We Do to Him
The soldiers’ assignment was simple. Take the Nazarene to the hill and kill him. But they wanted to have some fun first. Strong, armed soldiers circled…
Turn … And come round right
Not long ago a commercial airliner, whose pilot was new to New York, landed at JFK Airport. He steered the jet onto a taxiway and…
Three Questions
I’ve got three questions for you today! The next time you’re mired in a bad day, check your outlook with these three questions: 1) What…
Award
Ons gaan mal as die Bokke wen en ons maak groot geraas, want dis lekker. Ons is mos God se kinders, en dis ook lekker,…


