Die Here het vir my en vir jou en almal wat ons ken lief. Verskriklik en oneindig lief. Net die feit dat ons vanoggend wakker geword het is ‘n teken van Sy genade, liefde en ontferming (Klaag 3:22). Dis die lekkerste lekker om te weet. So bogger alles wat neuk, kick the habbits en leef voluit, want jy weet jy het die Almagtigste se backing.



