Psalm 139:13
‘Want Ú het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef.’
– Die Here ken jou beter as wat jy jouself ken.
– Hy verstaan hoe Hy jou aanmekaar gesit het en wat Hy in jou geplaas het.
– Hy weet alles, elke stryd en elke vreugde en hoop
– Hy het hierdie persoonlike belangstelling getoon omdat Hy jou liefhet en vir jou sorg.
Gebed: Vader dit is wonderlik om te weet dat U my aanmekaargesit het. U het geweet wat U doen, en U het my beste belange op die hart gedra. Dankie vir U groot liefde en vir U persoonlike belangstelling in my lewe. Amen.
The post Jou Woord vir 10 November 2026 appeared first on Alive to God.


