Philip se gesin het geweet dat sy tydjie op aarde kort sou wees – sy liggaam was te swak en sy probleme te veel. Hy is dieselfde jaar nog oorlede. Vir die eerste keer met die dood gekonfronteer, het al sy klasmaats die begrafnis bygewoon. Bygestaan deur hulle onderwyser, het hulle nie blomme op sy klein kissie gesit nie, maar elkeen ‘n leë plastiekeier.
Jesus het gesê: “Ek is die opstanding en die lewe, Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook.” Max Lucado sê: “Die kruis dra swaar aan al God se geskenke. Voel aan die hout en die doringkroon. Staan stil en luister. Dalk hoor jy Hom sê: ‘Ek het dit net vir jou gedoen.'” Is jy bereid om vir Hom te lewe?
Sixty-six years ago today, the Japanese attacked Pearl Harbor–an action that dramatically altered the course of history. Jacob DeShazer was on KP duty in California when…