Die biskop se vrou
Toe die ou koning sterf, het sy windlawaai–seun by om oorgeneem.
Hy het besluit dat sy pa se ou raadgewers en amptenare nie by sy regeerstyl pas nie. Hy het die staatsekretaris, tesourier en verskillende ouer adviseurs ondervra en bevind dat hulle onwaardig is om vir hom te werk. Hulle is summier afgedank en verban.
Die volgende persoon op sy agenda was die biskop. Die nuwe koning het sy bedenkings gehad of die biskop wys genoeg was om die kerk te lei. Hy het ’n boodskapper met ’n brief na die biskop se huis gestuur:
“U moet oor drie dae na my paleis kom en die volgende drie vrae beantwoord:
In watter rigting kyk God?
Wat is ek werd?
Wat dink ek?
As jy hierdie drie vrae nie korrek kan beantwoord nie, word jy uit my koninkryk verban.”
Die biskop se vrou Read More »