Seuntjie uit die dood uit opgewek
Ons dien voorwaar ‘n fantastiese God vir wie niks onmoontlik is nie!! Hierdie briefie is net om te vertel van die wonderwerk wat ek beleef het, en aan God al die eer daarvoor te gee! Die afgelope Woensdag, 9 April, het ek beleef wat seker enige ma se grootste nagmerrie …