Billy
Tony Campolo skryf die volgende oor sy tydperk as ‘n raadgewer by ‘n tiener Bybelkamp: “Tienerseuns het die manier om op een arme kind te pik. Daardie somer was dit die dertienjarige Billy, ‘n kind wat nie reg kon loop of praat nie. Toe dit die groep in sy hut …