Rooi Dak Storie…
‘n Boer op ‘n plaas het eendag vir sy tienderjarige seun gesê: “Boet, Pa moet vir drie dae weggaan dorp toe. Ek vra jou mooi om asseblief dringend die skape te laat dip, want daar is ‘n ernstige siekte in omloop. Sorg asseblief ook dat die koeie soggens en saans […]