Sê vandag “Ja” vir vreugde
Jannie was desperaat om gewig te verloor, sy dokter sê toe vir hom: “Eet normaal vir twee dae en spring dan ‘n dag. As jy hierdie patroon vir ses weke lank herhaal, sal jy 5 kg verloor. Na twee weke het Jannie 10 kg verloor! “Hoe het jy dit reggekry?” […]
Sê vandag “Ja” vir vreugde Read More »