Beskerm jou fondament

Oorweeg die effek van ‘n modderstorting. Wanneer die fondament verkrummel, sal selfs die luuksste huis val. Dank die Here vir ons Geestelike fondament. Daar is vandag ‘n klomp twyfelagtige dinge wat voorgehou word as waarhede. Maar as jy dit van naby af beskou, sien jy dat daar slegs ‘n teelepel …

Beskerm jou fondament Read More »