Wanneer jy oorlaai is (1)
Voordat ‘n violis musiek kan maak, moet die snare eers styf gespan word. As hulle egter te styf is, sal hulle afbreek. Dieselfde geld ook vir jou. Genoeg spanning help jou om kreatief te dink en om dit wat jy moet doen, betyds klaar te kry, voordat jy daaronder swig. …