Wees gereed (1)
Moses het 80 jaar lank voorberei vir ‘n taak wat 40 jaar lank sou duur. Hy het twee keer so lank voorberei as wat hy geneem het om sy taak uit te voer. Hoe groter jou doel is, hoe groter gaan jou voorbereiding wees! ‘n Groot deel van jou lewe […]