Skeermes
Ek was ‘n klein tjokkertjie, en ons het destyds nog in Windhoek gebly. My pa moes Kaap toe vir ‘n onbepaalde tyd. Ek was ook nog die enigste kind in die huis (vanweë my “laatlamskap”). “Janneman, jy is nou die man in die huis” het my pa gesê. Hierdie woorde […]