Is jy toeganklik? (1)
Dr. John Maxwell skryf: “Vroeër of later sal ‘n man, as hy wys is, ontdek dat die lewe ‘n mengsel tussen goeie en slegte dae, oorwinnings en verliese, gee en neem is. Hy leer dat dié een wat sy humeur verloor gewoonlik alles verloor, dat alle mense soms verbrande roosterbrood […]
Is jy toeganklik? (1) Read More »