RKLogo_Reg

Moenie rolspel speel nie

Die moderne lewe is gemaak vir rolspel. Ons bly byna ons lewe lank in ‘n buurt en tog ken ons skaars die gesin langsaan. Ons ry heen en weer na ‘n kerk wat kilometers weg is, loop in en uit, word nie geken nie, raak nie betrokke nie, en dien […]

Moenie rolspel speel nie Read More »