kry

Kies jy die naam

 ‘n Man het aanhou kerm by sy vrou om ‘n boot te koop. Sy het hewig daarteen geskop en afgesien dat sy aanhoudend die idee afgeskiet het, het die man tog maar aan die einde die boot gekoop. In ‘n poging om vrede te bring en sy vrou se goedkeuring […]

Kies jy die naam Read More »

Wees gereed (3)

Een van die belangrikste vrae wat jy vir jouself kan vra, is: “Waarvoor moet ek nou eintlik voorberei?” Jy wil nie die flater begaan wat ‘n deelnemer aan ‘n skoonheidskompetisie onlangs begaan het nie. Sy het vir die aanbieder van ‘n geselsprogram gesê: “My doel is om wêreldvrede te bewerkstellig

Wees gereed (3) Read More »

Image

Kry jou kop reg

Dié dinge waarop jou kop ingestel is, sien jy heeltyd raak. Later is dit die enigste temas waaroor jy praat, dink en droom. Vat maar daardie ‘donkerkant-eerste-raaksieners’. Hulle sien graag moeilikheid raak en praat ook aanhoudend daaroor. Dalk ken jy ‘n paar van hul geliefde uitdrukkings – “Waar gaan alles

Kry jou kop reg Read More »

clay2906

Hoe reageer jy?

‘n Paar jaar gelede kry ek vroegoggend, nog voor werk, ‘n oproep van iemand wat seker 10 jaar tevore vir my en Zelda sleg tenagekom het. Wat hy destyds gedoen het, is nie regtig belangrik nie. Hierdie persoon, het ons reeds lankal daarvoor vergewe, en is die persoon lankal “uit

Hoe reageer jy? Read More »

Scroll to Top