Leer om voordeel te trek vanuit kritiek

Daar is twee tipes kritiek: (1) Onregverdige kritiek. Henry Ward Beecher het op ‘n dag kerk toe gegaan om te preek. Terwyl dié uitstekende spreker sy Bybel op die preekstoel neergesit het, sien hy ‘n stuk papier met die woord “swaap” op geskryf, daar lê. Beecher se skerp sin vir […]

Leer om voordeel te trek vanuit kritiek Read More »