Skoon
Die woord wat hier vertaal word met skoon, kom vanaf ‘n Latynse woord wat “sonder was” beteken. In die oorspronklike Grieks beteken dit “getoets deur die son”. In die Bybelse tye het handelaars baie fyn, gesogte porselein verkoop wat ook baie duur was. Soms, wanneer dit in ‘n oond aan […]