SMS0015
Moenie bid vir take wat klein genoeg is vir jou kragte nie, bid vir krag wat groot genoeg is vir jou take.
Moenie bid vir take wat klein genoeg is vir jou kragte nie, bid vir krag wat groot genoeg is vir jou take.
Iemand vertel eenkeer vir my hoe ‘n Engelse leraar iemand wat in sy kerk aan die slaap geraak het met sy Bybel gegooi het. “If you don’t want to hear the Word, at least you will feel it,” het hy bygevoeg. Ek wou eerlikwaar nie weet of dit net ‘n
Slaap, wat ‘n wondersoete ding Read More »
Wanneer jy besluit om Jesus te volg, word jou ou natuur deur die Gees beheer en nie deur die Gees vernietig nie. Paulus sê: “Ons wat nog in die tentwoning (liggaam) is, sug en voel bedruk omdat ons nie van die aardse liggaam afstand wil doen nie; ons wil die
Die oorlog tussen jou twee nature Read More »
As daar nou een ding waaroor ek nie argumenteer, meriete oorweeg, motiveer, bepeins of wat ook al nie, dan is dit elektrisiteit. Nie die wat die TV, ketel, rekenaar ens aandryf nie, maar ‘n oop draad. Die soort waar jy ‘n elektriese prop moet aansit aan ‘n kabel en veral (juis)
Nie onderhandelbaar Read More »