kon

Wil jy verander?

Verander slegs op die gebiede waar jy: (1) Besluit om te verander. Die London Times koerant het eenmaal lesers uitgenooi om die volgende vraag te beantwoord: “Wat is verkeerd met die wêreld?” G.K. Chesterton het na bewering die volgende antwoord ingestuur: “Beste Meneer. Ek is.” Dink bietjie, as jy die […]

Wil jy verander? Read More »

RKLogo_Reg

Billy

Tony Campolo skryf die volgende oor sy tydperk as ‘n raadgewer by ‘n tiener Bybelkamp: “Tienerseuns het die manier om op een arme kind te pik. Daardie somer was dit die dertienjarige Billy, ‘n kind wat nie reg kon loop of praat nie. Toe dit die groep in sy hut

Billy Read More »

Pa se oë

As jy in Derde Laan afry, sal heelwat huise jou oog vang, maar daar is veral een wat uitstaan.  Die klein huisie met die pragtige roostuin en die groot populierboom.  Dit is hier waar Theo, ‘n tiener, en sy pa gebly het. Hulle het alleen daar gebly, want sy ma

Pa se oë Read More »

Scroll to Top