kom

SMS0017

Bekommernis kom uit ‘n gedagtewêreld wat die toekoms sonder hoop konstrueer en wat daarin slaag om selfs van die hemel ‘n hel te maak. Maar die hel word gedink is nie ‘n werklikheid nie. En juis daarom is dit so moeilik om teen bekommernis te veg.

SMS0017 Read More »

Veilig in God se arms

Tydens die Tweede Wêreldoorlog moes Jill Briscoe en haar gesin in die Engele Meerdistrik gaan woon. Sy onthou een spesifieke, angswekkende nag: “‘n Storm het bokant ons uitgebreek. Reën het soos reusagtige traandruppels teen die vensters gehamer en die donderweer het gedreun. Ek het nie van die storms gehou nie

Veilig in God se arms Read More »

Scroll to Top