Die invloed van Oupa en Ouma

Hierdie kostelike brief is deur ‘n kind geskryf: “‘n Ouma is ‘n tannie wat nie haar eie kinders het nie. Sy hou van ander mense se klein seuntjies en dogtertjies. ‘n Oupa is ‘n oom-Ouma. Hy gaan stap graag saam met seuntjies en dan praat hulle oor visvang en sulke […]

Die invloed van Oupa en Ouma Read More »