SMS0015
Moenie bid vir take wat klein genoeg is vir jou kragte nie, bid vir krag wat groot genoeg is vir jou take.
Moenie bid vir take wat klein genoeg is vir jou kragte nie, bid vir krag wat groot genoeg is vir jou take.
As jy jou geliefde se vertroue in jou skend, veroorsaak jy dat julle “verhoudingsrekening” oortrokke raak! Intimiteit word vervang met pynvolle emosies en fisiese afsydigheid. Jy, as die oortreder, voel dat jou geliefde, ten spyte van jou verskonings en diep berou, steeds ‘n pond vleis eis en jou daarvoor laat
Genees gebroke verhoudings (5) Read More »
Die klein vissie swem, duidelik gestres, op en af in die middel van die oseaan. Hy swem by die groot vis verby, en die ou kan sommer dadelik sien daar’s fout. Hy roep die klein vissie terug en vra hom waarna hy so ernstig opsoek is. Die vissie sê toe