“hy

001_David_Funzamo

David Funzamo

Untitled Document  David Funzamo was betrokke by Projek OPRUIM / JESUS SAVES vir die afgelope twee jaar.  Ek en David het gisteroggend oor ‘n koppie koffie gesels en ek is so opgewonde oor sy drome en planne.  David is in die proses om sy eie besigheid te begin met geld […]

David Funzamo Read More »

armed1408

“Dis nou genoeg!”

Hulle teenwoordigheid in ‘n winkelkompleks is genoeg om enige persoon ongemaklik te laat voel. Onwillekeurig voel jy soms ongemaklik met hulle rondom jou. Jy voel ongelooflik kwesbaar & weerloos. Jy het definitief al by hulle verbygeloop in die gange van so ‘n kompleks, of terwyl jy in ‘n koffiewinkel sit,

“Dis nou genoeg!” Read More »

Scroll to Top