• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
Redders bid saam
WELKOM. – Nadat 22 zama-zamas veilig deur reddingswerkers uit die donker mynskag hier gebring is, het dié helde ’n kring by die oop skag gevorm en saam die Here gedank dat alles veilig afgeloop het. Dié manne van die protospan uit Carletonville, bygestaan deur plaaslike reddingswerkers, het sedert Dinsdagmiddag onverpoos gewerk en teen gister 22 vasgekeerde zamas uit die ou Arm-goudmyn se nr. 3-skag in Welkom gered. Iemand op die toneel het aan Volksblad gesê die gebede ná die reddings...

Read more: Redders bid saam

God het ingegryp, sê boer
Foto : Marlene JordaanKROONSTAD. – Toe een van sy aanvallers hom met ’n kettie en tweeduim-ysterghoen skiet, en sy baadjie hom beskerm, het die aanvaller vir hom gesê: “Sien jy, die Modimo (God) keer vir my.” Was dit nie vir God se ingryping op die dag wat hy en sy vrou op hul plaas by Koppies aangeval is nie, het hy nie vandag geleef nie. Só het mnr. Louis Boshoff (66) gister buite die hof aan Volksblad gesê nadat die mans wat hom en sy vrou, Elsabé (59), in 2009 op hul plaas... Só het mnr...

Read more: God het ingegryp, sê boer

The Miracle of a Brother's Song
Marlee aged 16 Like any good mother, when Karen found out that another baby was on the way, she did what she could to help her 3-year-old son, Michael, prepare for a new sibling. They found out that the new baby was going be a girl, and day after day, night after night, Michael sang to his s sister in Mommy's tummy. He was building a bond of love with his little sister before he even met her. The pregnancy progressed normally for Karen, an active member of the the Creek United Methodist......

Read more: The Miracle of a Brother's Song