• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
2014-07-20 190950

Om hierdie rede sal ek julle altyd aan hierdie dinge herinner, al weet julle dit en al staan julle reeds vas in die waarheid wat aan julle bekend gemaak is. Ek ag dit immers my plig om julle aan te spoor deur julle hieraan te herinner so lank as ek nog lewe. 2 Petrus 1:12-13

Soos so baie ander die geestelike liedere het " Bring my die ou-ou-tyding" ook oorspronklik die lig as 'n gedig gesien. Daar is nie 'n vreeslike dramatiese storie daaragter nie, behalwe dat dit in 1866 geskryf is deur 'n...

Read more: Bring my die ou-ou tyding

billy-graham

U groot dade, Here, het my baie bly gemaak, ek wil juig oor wat U gedoen het. Groots is alles wat U doen, Here, ondeurgrondelik u gedagtes. Psalm 92:5-6

Die verhaal van die lied Hoe groot is U is baie besonders. Dit het alles begin met 'n gedig, "O Store Gud," wat beteken "O grote God" wat Carl Boberg, 'n jong Sweedse lekeprediker, in 1886 geskryf het. Die gedig is in 'n koerant gepubliseer en vinnig vergeet.

Jare later was hy verheug om te hoor hoe 'n Sweedse gemeente sy gedig sing op...

Read more: Hoe groot is U!

onwards

Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus. 'n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie. 2 Timoteus 2: 3-4

‘Voorwaarts Christenstryders', soos baie van ons hierdie lied ken, is in 1865 geskryf met geen bedoeling om dit ooit te publiseer nie. Die skrywer van die lied, eerwaarde Sabine Baring-Gould was op daardie stadium 'n hulp-prediker in 'n gemeente in Yorkshire in die noorde van Engeland...

Read more: Voorwaarts Christenstryders

Adelaide Pollard

Gaan af na die pottebakker se huis toe, Ek sal daar met jou praat. Ek is toe af na die pottebakker se huis toe, en hy was juis besig om iets op die skyf te maak. Maar die ding wat hy aan die maak was uit die klei, het misluk, en hy het toe iets anders gemaak soos hy dit wou hê. Jeremia 18:2-4

Adelaide Pollard was 'n Amerikaanse skrywer van Christelike liedere met 'n droom  – sy wou as 'n sendeling in Afrika gaan werk. Ongelukkig kon sy nie genoeg fondse bymekaar kry om die reis te...

Read more: Doen Slegs U Wil, Heer

Afrikaanse Artikels

different0507

Empatie met ander mense (2)

'n Bybelonderwyser skryf: "Ons lyk nie een dieselfde nie, tree nie dieselfde op nie en trek ook nie dieselfde aan nie. Ons het verskillende…
Image

Moenie van die plan afwyk nie (2)

Jesus het geweet dat Judas Hom sou verraai en tog het Hy hom nie gestop nie. Hy kon twaalf legioene engele ontbied het om Hom te help, tog het Hy dit…
youngman23

Dryf jy van Koers af?

Daar's 'n storie van iemand genaamd Bill wat sy baas skakel om te vra: 'Ek verneem u soek 'n ervare, talentvolle, hardwerkende bestuurder vir u…
forgiveness2303

Vergifnis maak jou vry

Jou mag oor iemand wat jou leed aangedoen het, is die mag van vergifnis. Vergewe maak albei partye vry van die negatiewe band. So lank as wat jy…
E Stanley Jones0607

Eindig sterk!

Kaleb is die kampioen van die 'tweede helfte'. '"Gee vir my asseblief die heuwelgebied. Ek is vandag nog net so sterk soos toe ek 40 jaar oud was."'…
infuence1504

'n Ma se gebed

Elke terroris was op 'n stadium 'n kind gewees; elke sendeling ook. Die verskil tussen die twee is dikwels die invloed van 'n ouer. Samuel die…
cuttingbonus

Being a Vessel to Bless Others

"One man gives freely, yet gains even more; another withholds unduly, but comes to poverty. A generous man will prosper; he who refreshes others will…
Image

Naming The Sheep

The following story comes from Julie Helms in Christian Reader, "Lite Fare": My husband and I, with our two daughters, operate a small sheep farm.…
Default Image

What a great way to start a week

Broers en Susters van die gemeente. As ek rêrig geglo het in Blou Maandae, was een van my Maandae nie ingekleur met skakerings van blou nie. Nee!,…
nasa2507

Die ontwerp en die ontwerper

Wernher von Braun, die eerste direkteur van NASA se Marshall Space Flight Centre, wat as die vader van die Amerikaanse Ruimteprogram bekend staan,…
eggs120509

God's Accuracy

God's accuracy may be observed in the hatching of eggs. For example, the eggs of the potato bug hatch in 7 days; those of the canary in 14 days;…
BenHogan2105

Timing is everything

The following story comes from John Kanary in "Chicken Soup for the Soul": Charlie Boswell was blinded during World War II while rescuing his friend…
possible0808

Daar in Sy teenwoordigheid leer ons om te glo

In die teenwoordigheid van 'n lewende God, hoor ons Jesus Christus, ons Verlosser en Koning sê: "Soek eers My Koninkryk en My wil en al die ander…
Default Image

Things I Wish I'd Known

Someone (author unknown) has composed this list of "Things I Wish I'd Known Before I Went Out Into the Real World": Never continue dating anyone who…
Image

Voordat jy sterf - lewe!

In The Finishing Touch skryf Chuck Swindoll: "Die vliegtuig was oppad New York toe - 'n doodgewone, vervelige vlug. Maar hierdie keer sou anders…
Image

Die belangrikheid van verhoudings

'n Stewige verhouding help ons om op ons voete te bly en aanspreeklikheid te aanvaar. As ons begin om van die pad af te dwaal, hou dit ons op koers.…
watergate1012

'n Goeie gewete

In sy kommentaar op die Watergate skandaal, het Jeb Magruder, 'n raadgewer vir president Richard Nixon, aan die Senaatskomitee van Ondersoek gesê,…
RKLogo_Reg

Jesus het die dood oorwin vir jou! (2)

Mount Auburn, Amerika se eerste begrafplaas, was so mooi dat dit die gewildste toeriste aantreklikheid in Boston geword het. Central Park in New York…
helping2108

Dit gaan eise stel!

Dit het vier mans geverg om die man te dra. Wil jy graag siele vir Christus wen? Families herenig? Jou gemeenskap verander? Wees gewaarsku, hoewel…
2011-10-21 054739

Begin oor

Wanneer jy 'n gebroke verhouding herstel, moet jy nie sonder meer in 'n volgende instorm nie. Jy moet eers heeltemal genees; siek mense maak…