bullet_starVir alle ma's wat klein kindertjies het en dit nie weet nie - ons Het 'n moederskamer net langs die kerk.

bullet_starDie blomme in die kerk sal geskenk word aan diegene wat siek is na die erediens.

bullet_starVolgende week word die kerkraadsvergadering Woensdag om sewe-uur gehou, en die predikant van Sondag is in die konsistorie opgeplak.

bullet_starBasaarafkondiging: Almal welkom! Kom gerus as jy niks aanhet nie en kom deel in die pret.

bullet_star

Ons het vanaand 'n byeenkoms in beide die oostelike vleuel en die westelike vleuel van ons kerkgebou. Babas sal beide kante gedoop word.

bullet_starAlle vrouelidmate kom Woensdag die elfde in die biblioteeksaal bymekaar vir 'n praatjie oor die hemel. Hoe jy daar kan kom? Vervoer is beskikbaar om 19h00 vanaf die bushalte oorkant die hotel.

bullet_starEerskomende Sondag sal daar 'n spesiale kooruitvoering wees, waarna die kerk gesluit sal wees vir herstelwerk.

bullet_starWeight Watchers het weer vanaand hulle byeenkoms in die saal. Gebruik asseblief die dubbeldeure van die sy-ingang.

bullet_starNovember die negentiende om tienuur. Oggenddiens : Ds. Bruwer - Die wereld se grootste probleem