Cartoon

Onderwyser:  

“As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê?”

Jannie:  

“Sewe, Meneer.”

Onderwyser:  

“Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog  twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?”

Jannie:  

“Sewe.”

Onderwyser:  

“Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, en  nog twee en nog twee, hoeveel appels sal jy hê?”

Jannie:  

“Ses.”

Onderwyser:   

“Mooi so. Nou as ek vir jou twee hasies gee en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê?”

Jannie:  

“Sewe!”

Onderwyser:  

“Hoe op dees aarde kom jy by sewe uit?”

Jannie:

“Ek het al 'n hasie by die huis Meneer.”

Yearly Review

For many years, I worked as a receptionist and switchboard operator for a busy company. After a good annual review, my supervisor told me I was up for a raise, pending approval of the vice president.

A month later, my supervisor called me into his office and told me the VP had refused to approve my raise.

His reason? I clearly wasn't doing my job. Every time he saw me, I was either chatting with someone in the lobby or talking on the phone.