Laughing 'n Jong Vrou het nie te wel gevoel nie. Sy vra toe vir een van haar kollegas om ‘n dokter aan te beveel.

"Jong, ek ken ‘n baie goeie dokter maar hy is nogal redelik duur. Hy vra R 700 vir die eerste besoek en daarna R 100 vir elke opvolg besoek.”

Die dame besluit om maar te gaan en in ‘n poging om ‘n geld te spaar, kondig sê met die intrapslag opgewonde aan; “Ek’s terug!!”

Nie vir een oomblik is die dokter omkant gevang nie, ondersoek haar sommer vinnig en sê: “Baie goed, hou net aan met die medikasie wat ek laas vir jou gegee het.”