030314Wat Die Ouderdom Ons Leer:

Om oud te word, is verpligtend, om groot  te word, is opsioneel.

Vergeet die gesondheidskosse, ek het al die preserveer middels nodig wat  ek kan inkry !

Wanneer jy val, wonder jy wat jy nog alles kan doen terwyl jy daar onder lê, sodat  dit minstens die moeite werd was.

Jy weet jy word ouer wanneer 'n skommelstoel jou dieselfde sensasie verskaf  as wat 'n "roller coaster" gedoen het jare gelede.

Dit is frustrerend wanneer jy al die antwoorde ken maar niemand doen die moeite om jou te vra nie.

Tyd mag miskien 'n wonderlike geneser wees maar dis 'n patetiese  skoonheidskundige.

Wysheid is veronderstel om te kom met die grysheid, maar somtyds kom net die grysheid.

Jou sig verbeter met die ouderdom want jy hou die boek al verder weg van  jou oë af.

Die enigste een wat jou gereeld wil sien is jou dokter.

Plooie maak nie seer nie.

Math Problem

Little Johnny was in Maths class when the teacher asked the class to solve a problem. The problem was like this:

A rich man worth twenty million rand dies. One fourth of his wealth goes to his wife, one third to his daughter, and one fifth to his nephew, and the rest is donated to old people's home. Now, what does each party get?"

Little Johnny, sitting on the last bench replied, "A lawyer!"

First day at work

A young guy got a job of a trainee in a supermarket.

On his first day at work, he reached in time, eager to make a fresh beginning. The manager welcomed him with a warm smile and giving him a broom, said, "Your first job will be to sweep the floor."

The young guy protested,"But I'm a college graduate"

"Oh, I'm so sorry. I didn't realize that," said the manager. "Here, hand me the broom, I will show you how to sweep the floor."