• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
God was daar

’n Mens vra so maklik: “Waar is God?” Veral wanneerjy seer het, of bang of paniekerig voel ... En dikwels besef mense eers agtená: “Maar God wasregtig dáár!”God was dáár ... is saamgestel deur bekende TV- en radio-persoonlikheid Benescke Janse van Rensburg. In hierdie inspirerende boek sal lesers hoendervleis kry wanneer hulle die meer as 80 verhale lees. Bekendes én ander mense in Suid-Afrika vertel van daardie aangrypende oomblikke wat hulle lewens verander het.

God was dáár ... vertel die...

Read more: God was daar

op soek na Jesus 2

Wie is Jesus regtig? Dit is die vraag wat in baie mense se koppe is – gelowiges én soekendes.

Bekroonde joernalis (voorheen van Beeld) en redakteur van Kerkbode, Neels Jackson, volg in Op soek na Jesus ’n unieke benadering ... Dit is 20 eeue gelede, en ’n onder­soekende joernalis sit in sy koerant­kantoor in Jerusalem. Hy hoor ge­rugte van ’n man wat wonderwerke doen en siekes ge­nees. Hy wil weet wie dié man is en begin ondersoek doen en berigte skryf.

Jare later sit dieselfde man en...

Read more: Op soek na Jesus

Groot geloo skommentaar 2

Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predi­kan­te nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybel­lees het in ’n groef beland, sal juig oor Die Groot Geloofskommentaar van Adrio König.

Hierdie kommentaar is anders in dié sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Han­delinge behandel. Adrio König ondersoek ’n wye ver­skeiden­heid geloofs­temas soos dit in dié Bybelboeke voor­kom, onder andere:

  • Die gesamentlike boodskap van die Evangelies
  • Ooreenkomste tussen die...

Read more: Die Groot Geloofskommentaar

Net soos Jesus 2

Om ’n Christen te wees, beteken om ’n volgeling van Jesus te wees – om te dink en te leef soos Jesus. Maar hoe kan Christene dit vandag doen?

In Net soos Jesus be­antwoord Johan Smit hier­die vraag vanuit ’n koninkrykperspektief. Die 38 stu­dies is verdeel in 8 temas. Aspekte wat behandel word, sluit in:

  • Bekering
  • Vergifnis en versoening
  • Hoe om diensbaarheid te wys
  • Nederigheid
  • Huwelik en gesin

Elke studie bevat Jesus se eie woorde oor die onderwerp, ander Bybelgedeeltes daaroor...

Read more: Net soos Jesus

vyeboom

Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.

In die 8 studies vir individuele of groepstudie in Al sou die vyeboom nie bot nie lei Riekert Botha gelowi­ges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwon­dering oor God gelaat het.

Al sou die vyeboom nie bot nie bied die hele Habakuk uit die Nuwe...

Read more: Al sou die vyeboom nie bot nie

om Jesus te volg

Elke gelowige is vanaf die oomblik van bekering ’n dissipel. Maar hoe leef ʼn mens dit prakties uit?

In Om Jesus te volg gee Stephan Joubert en Johan Smith praktiese riglyne oor ware dissipel­skap. Die 12 studies, vir individuele of groepstudie, bespreek temas soos:

  • Wat dissipelskap is
  • Wat dit vir gelowiges beteken om dissipels te wees
  • Leefreëls vir dissipels
  • God gebruik gewone mense
  • Dissipels dien, dissipels doen!

Bybelse karakters uit die Ou en Nuwe Testament soos Barnabas...

Read more: Om Jesus te volg