• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
hoop2

Adrio König ondersoek in Hoop – ons lewensanker die lyn van hoop deur die Bybel: die hoop wat deur die Ou Testament loop dat God sy volk sal onderhou, dwarsdeur die Nuwe Testament tot vandag.

Deur die loop van Hoop – ons lewensanker beantwoord Adrio talle vrae wat gelowiges oor hierdie universele tema kan hê. Hy bespreek onder andere:

Wat is hoop?

Hoop in die Bybel

Hoop in die Ou Testament

Die besondere nadruk op hoop in Romeine

Hoop in die geskiedenis van Israel en die hoop van ’n nuwe...

Read more: Hoop – ons lewensanker

Jammer

‘n Groot insident of ’n klein irritasie kan ʼn verhouding kelder. Dikwels is meer as net “Ek is jammer” nodig om ʼn verhouding te herstel. New York Times-topverkoperouteur Gary Chapman en Jennifer Thomas het saamgespan om hierdie baanbrekerstudie te doen oor hoe ons verskoning maak en graag wil ontvang.

Die vyf maniere wat die skrywers vasgestel het, is:

  • “Ek is jammer”: Spreek spyt uit
  • “Ek was verkeerd”: Aanvaar verantwoordelikheid
  • “Hoe kan ek dit regmaak?”: Vergoed
  • “Ek wil verander”: Toon...

Read more: Wanneer jammer nie genoeg is nie

starting

The plain, undiluted Gospel of Jesus needs to be told, and it is the most important decision that one can ever make. In Starting the Journey readers will discover that God loves them and has a perfect plan of salvation through Jesus Christ. In a simple and  conversational style Angus Buchan explains the problem of sin and God’s plan of restoring our relationship with Him. Angus discusses how to go about living the Christian life once a person has taken the first step toward salvation...

Read more: Starting the Journey

kopskuif

Die hedendaagse samelewing gaan gebuk onder giftige gedagtes wat letterlik ons gesondheid benadeel.

Wat jy dink, beïnvloed inderdaad jou liggaamlike en emosionele gesondheid! Met ondersteuning van onlangse wetenskaplike en mediese navorsing gee dr. Caroline Leaf in Maak ’n kopskuif vir ons ’n Bybelsgebaseerde voorskrif wat ons sal help om gesonder te leef deur ons denkpatrone te verander.

Sy wys hoe ’n kopskuif ons in staat sal stel om gelukkiger, gesonder en meer vreugdevolle lewens te lei...

Read more: Maak ’n kopskuif

Blessed life

The Blessed Christian Life is a compilation of three celebrated Christian classics and their timeless messages surrounding Christian living.

How to Succeed in the Christian Life (first published in 1906) by R. A. Torrey outlines the basic principles of the Christian faith so that believers can enjoy a rewarding and successful Christian life. The practical guidelines also encourage readers who feel like they have not fully attained the Christian life they desire.

According to The Practice of...

Read more: The Blessed Christian Life

kragtige wapen

Daar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wan­neer dit by geestelike sake kom nie.

Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in Gebed – ’n kragtige wapen hoe om met krag en doelgerigtheid te bid.

Die 12 prak­tiese hoofstukke bespreek temas soos:

  • ken jou Bevelvoerder en staan langs Hom
  • wees seker oor jou gesag in gebed
  • word ervare in jou geestelike...

Read more: Gebed 'n kragtige wapen