• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
seekingHim

Revival is not just an emotional awakening, but also a complete transformation. It can happen in your heart, your home and in your church. For 12 weeks Seeking Him will take readers on an interactive journey to personal revival.

Readers can prepare themselves to experience the freedom and joy of an honest and humble heart, true repentance, God’s amazing grace, genuine holiness and a clear conscience. Each week includes five days of individual study, questions for group discussion and...

Read more: Seeking Him

boodskap

Voel jy dikwels oorweldig – dat jy nie inpas nie? Dit is nie noodwendig ’n slegte ding nie, sê Braam Hanekom. Christene is juis geroep om anders te wees, om ’n verskil te maak. Om op te staan teen die stroom.

In Hoop vir ʼn tyd soos hierdie gee Braam die bemoediging dat Christene die voorreg het om te weet dat God hulle deur hierdie uitdaging sal dra en hulle help om ’n verskil te maak.

In dié boek behandel Braam 50 temas wat vir Christene vandag ’n opdrag of uitdaging is, soos: nederigheid...

Read more: Hoop vir ʼn tyd soos hierdie

empire

Empire’s End tells the story of a man who singlehandedly turned the Roman Empire on-end. Only a few snapshots of Paul’s life are revealed in the Bible. In this fictional account, Jerry B. Jenkins tells of a devout Jewish scholar, who after only three years in the Arabian wilderness, emerges as the greatest Christian theologian in history. Empire’s End explains how Paul, once dedicated to the persecution of Jesus’ disciples, is moved to effectively conquer the Roman Empire with a message about a...

Read more: Empire’s End

seisoene

Dit is nie altyd maklik om te ontsnap van die wêreld en sy geraas nie. Maar in die rustige teenwoordigheid van God lê die krag en seën wat ons wildste drome oortref.

In Seisoene van seën plaas Andries Enslin die kol-lig op hierdie oomblikke saam met God. Met temas soos waarom stiltetyd belangrik is, seisoene in jou geeste-like lewe en die seën van die Heilige Gees in jou lewe gee Andries leiding vir die kosbaarste tye tussen God en sy kinders.

Seisoene van seën is in handige sakpas-formaat en...

Read more: Seisoene van seën

voetpad

God wil hê sy kinders moet deur Hom gelukkige en vervulde mense wees. Stap dan die pad na vrede saam met Milanie Vosloo en die God van vreugde. Jou voetpad na vrede se 366 dagstukke bespreek temas soos hoop, eerlikheid, nuut glo, gee en ontvang, geluk en jy kan maar net jý wees. Hierdeur sal lesers die versekering ontvang dat gelowiges  weer kan probeer omdat ons onder God se vergifnismantel leef, dat daar  altyd hoop is ten spyte van donker oomblikke en dat ons mense met rustigheid...

Read more: Jou voetpad na vrede

Vry

Wie is jy? Wie is jy in die wêreld vandag en wie is jy in Christus?
Dit is op hierdie en ander fundamentele vrae wat Jan du Rand antwoorde bied in Omdat jy vry is. Wanneer jy jou identiteit in Christus vind, kan jy jou losmaak van allerhande bindinge wat jou aftrek, soos vrees, aggressie, selfsug, besittings, status, siekte en die dood. Hy fokus op vryheid in Christus soos ons dit in die Bybel – en spesifiek deur Paulus en Jesus se oë – sien.
Du Rand inspireer ook met dié dinge waaraan jy jou...

Read more: Omdat jy vry is