• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
heart

What an amazing privilege it is to hear the Word of God every day. The Heart of the Father by popular pastor Andries Enslin features a selection of sermons, allowing readers to hear a message from God every day.

The 366 powerful devotions focus on important themes such as:

  • God is love
  • Obedience
  • Joy
  • Temptation
  • Spiritual growth
  • Prayer

Each devotion is validated by a pertinent Scripture reference, chosen especially to instill the core message of the day into the reader’s heart...

Read more: The Heart of the Father

padlangs

Jimi le Roux se daaglikse oordenkings, Padlangs, bestaan al meer as 11 jaar en word aan meer as 7 000 intekenare uitgestuur. Padlangs deur die lewe is ’n uitvloeisel van dié oordenkings.

Geloof is meer as net passief stilsit. Jimi daag lesers in Padlangs deur die lewe uit met vier spesifieke aspekte wat duidelik onderskei word met ikone:

Lees, dink, bid en doen. Dit wat jy lees, is bedoel om diep oordink te word en dan daaroor in gesprek met God te tree. Hy moedig lesers ook aan om iets...

Read more: Padlangs deur die lewe

sing

I Will Sing with Joy is a large-print compilation of 366 daily devotions by popular author Nina Smit. She touches on themes such as: Living close to God; relationships; spreading the Good News; honoring and glorifying God; suffering; and characteristics of God’s children.

I Will Sing with Joy shows readers that they can always experience God’s presence in a new and fresh way if they pursue Him with total devotion. ( Read more )

nogtans

Daar is twee maniere om die swaarkry van die lewe te hanteer: kyk daarteen vas en word daardeur oor-weldig, of sien God raak en leef in oorwinning.

In Nogtans sal ek hoop se 366 dagstukke wil Johan Smit lesers op God laat fokus sodat hulle elke dag hoopvol kan aanpak. Temas wat bespreek word sluit in:

Christenwees in Suid-Afrika

Struikelblokke op die geloofspad

Karaktertrekke van Jesus

Paulus se inspirerende preke

Die Skrifgedeeltes en oordenkings laat lesers dieper delf om God te...

Read more: Nogtans sal ek hoop

God plan

Many people today want their religion to be laid-back, easy and fun. Yet Christianity should be anything but an opportunity for relaxed complacency.

With this in mind, J. I. Packer offers biblical reflections on life’s tough issues. Discussing topics like pleasure, health, disappointment and holiness, Packer helps readers recognize key biblical principles and make wise decisions.

God’s Plan for Your Life gives readers the certainty that through all the twists and turns they take on life’s...

Read more: God’s Plan for Your Life

lewe dood

Die hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur ná die lewe op aarde. Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In Die lewe ná die dood verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms. Die boek is in drie dele verdeel met 60 vrae wat mense dikwels oor die hiernamaals vra.

  • Afdeling 1 – die ewige hemel en aarde met vrae soos: “Wat gebeur in die hemel?”
  • Afdeling 2 – die oorgang tussen die dood en...

Read more: Die lewe ná die dood