• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
bybel

Die Bybel – Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) bied lesers die geleentheid om te sien hoe die teks van die Afrikaanse Standaard Vertaling (ASV), ’n direkte verta-ling, verskil van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV), wat ’n dinamies-ekwivalente vertaling is.

Die ASV het sy oorsprong uit die Direkte Vertaling soos dit in die Interliniêre Bybel verskyn het, maar is hersien om gemakliker te lees, sonder om van die ver-taalfilosofie van ʼn direkte...

Read more: Die Bybel – Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament)

Hart

Ons lewe lank leer ons om ons oë op die wenpaal, die eindpunt te hou. Met Op soek na God se hart kom keer Lindie Strydom hierdie beginsel op sy kop. Sy sê waar bekering en “jou hart vir die Here gee” vir baie mense die einddoel is, voel sy dit is eintlik die wegspringplek. Hiér begin ’n leeftyd van nader aan die Here leef en werklik sy hart leer ken.

Hierdie bekende aktrise en aanbieder van Geloof, Hoop en Liefde deel die insig wat sy gekry het op haar reis op soek na God se hart. In hierdie...

Read more: Op soek na God se hart

friend

My Best Friend is the latest offering from the pen of well-known author and evangelist Angus Buchan. In it, Buchan shares his perspectives on marriage and how to appreciate and protect this God-given blessing.

Angus draws from his own experiences of being a husband for over forty years as well as fulfilling the roles of father, evangelist, mentor and counselor.

Topics include the lost art of chivalry, how to resolve conflict, dealing with finances, respecting one’s spouse, raising children...

Read more: My Best Friend

ondek

Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en ver-staan te word nie. In Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament bespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op só ’n manier dat ’n leser ontdek wat die Nuwe Testament vandag vir gelowiges te sê het.

In die eerste hoofstuk word gewys hoe die Nuwe Testament aansluit by en voortbou op be-langrike gedagtes wat ’n mens reeds in die Ou Testament kry. Daarna...

Read more: Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament

botter

Botterblomme is taai – elke lente bars hulle uit die droë aarde, nog voor die eerste reën geval het, en verkondig die heerlike waarheid van léwe in ’n omgewing wat so dood lyk.

Het jy geweet dat elke vrou ʼn botterblom-lewe in Christus kan hê? In Botterblom neem Maretha Maartens vroue op ’n staptog deur 366 dagstukke. Sy vestig in elke dagstuk eers ons geloof op die vaste grond, die bodem van die Ou Testament, deur terug te stap na die profesieë, poësie en die openbaringe van God daarin. Dan...

Read more: Botterblom

genoeg

God is genoeg. Regtig! Hy is al wat jy werklik nodig het! Dit is Stephan Joubert se bemoedigende bood-skap in God is genoeg.

In 365 dagstukke stap Stephan Joubert saam met die leser deur temas soos: Die lewende God is meer as genoeg, alles ter wille van ons groot God, kyk en leef God raak in die regte lewe en só lyk egte geloof. Hy herinner ons dat alles oor die Here gaan en dat die drie-enige God se eer voorop moet staan in elke keuse wat ons maak en in elke daad wat ons verrig.

God is...

Read more: God is genoeg