• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
Glo

Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al Die Storie gelees het of nou nuut begin met Ek glo, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou be-kendmaak.

Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merk-waardige boek. Ek glo neem jou op ’n reis om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word. Die 30 hoofstukke in die boek is in drie oorhoofse temas verdeel:

  • 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die...

Read more: Ek glo

Bybel

Ontsluit die Bybel is ’n omvattende Bybelreis van Genesis tot Openbaring deur bekroonde skrywer Stephan Joubert saam met Leonard Maré. Dié Bybelstudie bou voort op Stephan se uitstekende publikasie Ontsluit die Nuwe Testa-ment. Ontsluit die Bybel bied die 95 studies oor die Nuwe Testament wat apart verskyn het, en 71 splinternuwe studies oor die Ou Testament saam in een bundel.

Deel 1 van hierdie boek bespreek: “Hoe verstaan en ge-bruik ons die Bybel reg?” Daarna volg die fokus op die Bybel...

Read more: Ontsluit die Bybel

Die Seun

Die heel belangrikste ding wat jy met jou lewe kan doen, is om tyd deur te bring om Jesus te leer ken.

New York Times-topverkoper-outeur Rick Warren help lesers in sy Bybelstudie Die Seun van God om Jesus se lewe te ontdek en die impak wat dit op hulle lewe en lewensdoel het te verstaan. Hy daag lesers uit om te dink wat kan gebeur as hulle die lesse uit gebeure in Jesus se lewe op hulle eie lewe toepas. Hy gee ook praktiese stappe oor hoe om versoeking, lyding en vervolging te oorkom.

...

Read more: Die Seun van God

Breek

Jy kan die oorvloedige en doeltreffende Geesvervulde lewe leef wat God vir jou beplan het. Dit is Beth Moore se boodskap in die Bybelstudie Breek vry.

In hierdie Bybelstudie, wat oor 10 weke strek met ge-noeg studies vir 5 dae van die week, kyk Beth na temas uit die boek Jesaja wat gaan oor die gevangenskap van God se kinders, God se getrouheid en die pad na vry-heid. Deur die Ou-Testamentiese volk in ballingskap te vergelyk met die Nuwe-Testamentiese gelowiges en die bestudering van die...

Read more: Breek vry

kring

Spontane gesprek met God ontspring dikwels uit benoudheid of krisis. Waarom beweeg ons op hierdie manier nader aan God slegs wanneer ons Hom nodig het? Hoekom deel ons nie ook ons vreugdes en jubeling so spontaan met ons Hemelvader nie?

Lizette Murray, met haar kenmerkende fyn waarnemingsvermoë, bied 84 hartsgesprekke waarmee enige vrou kan identifiseer. In die ligkring van sy teenwoordigheid bevat gebede oor kommer en stilword by God, aanbiddingsgebede wat God loof, en gebede vir vriende en...

Read more: In die ligkring van sy teenwoordigheid

stroom

In Leef stroom-op! gee Ewald van Rensburg vir le-sers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor.

As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is.

Moses, Elia en Jesus het almal 40 dae beleef waarin God hulle iets noemenswaardig wou wys...

Read more: Leef stroom-op!