• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
Agents

Are we living in the end times? Is it possible that the players depicted in the book of Revelation could be out in force today? And if they are, would you know how to recognize them?

In Agents of the Apocalypse, noted prophecy expert Dr David Jeremiah does what no prophecy expert has done before. He explores the book of Revelation through the lens of its major players – the exiled, the martyrs, the elders, the victor, the king, the judge, the 144,000, the witnesses, the false prophet, and the...

Read more: Agents of the Apocalypse

futloos

Ons het deesdae maar min tyd vir stil word. Dit beteken ook dat ons min tyd het om te besef hoe buitengewoon ons in God se oë is en hoe waardevol ons vir Hom kan wees – met ons issues en al.

Van futloos tot fantasties! – uit die pen van gewilde outeurs Stephan Joubert en Johan Smith – bied 20 hoof-stukke oor onderwerpe wat tot die hart van elke vrou spreek, soos die waarde wat een persoon kan hê, wie ons naaste is, die krag van vreugde, hemelse genade en diensbaarheid.

Van futloos tot...

Read more: Van futloos tot fantasties!

Jesus woorde

In die vier Evangelies lê ’n skatkis van wyshede wat Jesus self met mense gedeel het. Met Jesus se woorde vir mans daag Riekert Botha mans uit om werklik te luister na wat Jesus gesê het.

Jesus se woorde vir mans se 366 kort en kragtige boodskappe deur die bekende radio-persoonlikheid en skrywer is die ideale dagboek vir mans. Elke dagstuk begin met ʼn teksvers wat Jesus se woorde bevat waarna mans Jesus se woorde vanuit ’n nuwe perspektief sal beskou deur dit saam met Riekert te bestudeer...

Read more: Jesus se woorde vir mans

michael

Michael Mol (a medical doctor with extensive knowledge of nutrition and fitness) and John Berry (chef, health guru and chief innovations officer of Kauai) join forces to share their knowledge on how to have happy and healthy families that enjoy food together.

Your Best Life is a remarkable recipe book with more than 80 recipes. It’s jam-packed with full-color photos that show readers how exciting healthy food and the foundation of a healthy lifestyle can be.

The book includes:

Recipes for...

Read more: Your Best Life

Marriage

In his fifth study of Ephesians, T. D. Jakes explores the wonder of our marriage covenant with Jesus Christ. The more we grasp all that earthly marriage is intended to be, the better we understand this most intimate of relationships with the Lord.

Find answers to key issues and struggles in marriage relationships:

Why sacrifice is an absolute requirement for “agape” love … and the practical ways you can express this kind of love to your mate and to God

How submission can be a place of...

Read more: Celebrating Marriage

ritme

Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste stand-vastige baken.

Heinz Winckler glo jou identiteit in Jesus staan uit as een van die belangrikste aspekte van jou le-we. As jy weet wie jy in Hom is, kan jy jou roeping vind en uitleef, en deel word van ’n generasie wat God se koninkryk uitbou.

In ritme met God begin met ’n soeke na wie ons drie-enige God is, en daarna kyk Heinz na wie Jesus...

Read more: In ritme met God