• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
leier

Wat verg dit om die samelewing meer produktief én meer menslik te maak? Peter Drucker, topverkoper-outeur en bestuurskonsultant, is bekend as die vader van moderne bestuur. Sy motivering vir alles wat hy professioneel gedoen het, was om ’n bydrae te lewer tot die samelewing.

Bob Buford verwoord sy gesprekke met hierdie leermeester in Die impak van ’n leier en kyk na temas soos: buitengewoon gewoon, sukses tot sin-volheid, doelgerigte innovering, die God-vraag en red die samelewing. Bob wys...

Read more: Die impak van ’n leier

waarheen

Wanneer laas het jy werklik gaan sit en dink waar-heen jy op pad is? As vanaand jou laaste stopstraat is, het jy jou kanse behoorlik benut? Het jy spore gelaat waarin ander kan volg? Waarheen is jy op pad? bring 12 gesoute lewensreisigers bymekaar om vir jou raad te gee op die lewenspad.

Francis Chan, Bill Hybels, Gordon MacDonald en Eugene Peterson is van die skrywers wat bemoedi-ging, wysheid, praktiese raad uit hul persoonlike erva-rings en Bybelse leiding gee oor omstandighede wat ons...

Read more: Waarheen is jy op pad?

stres

Werk is dikwels ’n liefde-haat-saak. Jy kan nie son-der jou werk nie, maar is dit nie die ding waaroor jy die meeste kla nie?

Stres in die werkplek deur Henk Gous is ’n boek vol Bybelse beginsels vir elkeen wat die ge-kompliseerde werkswêreld moet aandurf.

Henk bespreek verskeie temas wat vir énige een in énige werkplek relevant sal wees, onder andere:

Is sukses of geld jou doel?

  • Balans!
  • Werksplekke wat giftig is
  • Die skade van werkloosheid
  • Aftrede
  • Geloof by die werk
...

Read more: Stres in die werkplek

50

We all want to know what happens after we die. Will we go to heaven? What will we do there? Will we see our loved ones? More and more people are asking questions about heaven and don’t know where to find the answers.

It turns out the Bible is filled with answers to your most important questions, explaining what heaven looks like, who will be there, and how to get there in the first place. In 50 Things You Need to Know About Heaven readers will find clear explanations of these passages, giving...

Read more: 50 Things You Need to Know About Heaven

een cup

Jy is ’n enkelouer. Wat nou? Verstaan mense regtig waardeur jy gaan? Is daar iewers “tips” vir hierdie ding waarvan jy niks weet nie?

Dit is hoe Elize Parker, bekende radio-aanbieder, romanskrywer en Huisgenoot-rubriekskrywer, en Magriet Smit, Me. Hoop SA 2015, albei gevoel het ná hul egskeidings. En uit hierdie behoefte is Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief gebore. Dié boek gee vir enkelma’s praktiese raad oor hierdie onbekende, en dikwels baie seer, pad.

Die boek bespreek...

Read more: Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief

Oorwin stryd

Voel jy gespanne? Angstig? Oorweldig? Jy is nie alleen nie!

Tussen finansiële worstelinge, huwelikskwessies, gesondheids- en ander alledaagse probleme deur, is dit maklik om te voel dat jy vasgevang is in jou omstandig-hede.

Perry Noble deel uit persoonlike ervaring in Oorwin die stryd teen stres en bekommernis die sleutels om die kettings van angs en wanhoop vir altyd oop te sluit. Perry bou voort op die basis dat alles verander wan-neer ons ons fokus van ons omstandighede na Christus...

Read more: Oorwin die stryd teen stres en bekommernis