• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
dagstukkies

Wendy Maartens bied vir ouers die perfekte oplossing vir daardie tye wanneer hulle hul kinders wil leer om stil te word by God.

Die 50 stukkies in Dagstukkies vir klein hartjies begin elk met ’n kort oordenking en ’n Bybelvers om te onthou. Daarna word die kind se geloofsgroei ver-der gestimuleer deur iets om oor te dink, ’n gebedjie en iets om te gaan doen. So leer hulle sommer vroeg dat jy dit wat jy in die Bybel leer elke dag deel van jou lewe moet maak.

Dagstukkies vir klein hartjies sal...

Read more: Dagstukkies vir klein hartjies

room

Everybody has limits. Time limits, money limits, all kinds of limits. If you spend your time living your life at the limit, at some point, you’re going to stop enjoying life.
That’s exactly why Andy Stanley is challenging readers in Breathing Room to find the space between their current pace and their limits – especially regarding their schedules, finances and relationships.
The DVD content from Andy’s DVD Breathing Room is incorporated into this Bible study. It also offers discussion questions...

Read more: Breathing Room

tieners

Jimi le Roux neem jongmense in Kwelvrae wat tieners vra terug na die Bybel vir antwoorde op húlle vra. Die boekie bevat 82 vrae wat Jimi on-der tieners bymekaar gemaak het.
Vrae wat in hierdie boek behandel word, sluit in:
• Hoekom verskil mense so erg oor die Bybel?
• Wie is nou reg oor die skepping: Die Bybel of die wetenskap?
• Wie het God gemaak? Hoe het Hy ontstaan?
• Wat word van mense wat sterf sonder dat hulle van Christus gehoor het?
• Is daar werklik engele? Wat doen hulle?
• Wat gebeur met...

Read more: Kwelvrae wat tieners vra

God wonders

God van wonders deur Angus Buchan is propvol ge-tuienisse wat die goedheid en genade van God in die lewens van gewone mense weerspieël.
Die boek deel wonderlike verhale van gebede in verskillende situasies wat beantwoord is – van verlos-sing en bevryding, genesing, voorsiening en onge-looflike geleenthede tot bekering.
Net soos Jesus in die Bybelse tyd wonderwerke ge-doen het – nie om Homself te bewys nie, maar om-dat Hy ontsaglik lief was vir die mense om Hom – doen God vandag nog wonderwerke...

Read more: God van wonders

24hours

Sometimes being busy seems like the theme of our lives, and it’s overwhelming. At other times, telling people we’re busy makes it sound like we matter – as if we are extra important. Either way, a crazy busy life isn’t what God intended when He sent His Son to give us life to the full.

Who better to write on busyness than a best-selling author, full-time senior pastor, conference speaker, loving husband, and dedicated father?! It’s no wonder Kevin DeYoung knows how to break the “busyness as...

Read more: Only 24 Hours!

anker

n Anker vir die siel neem lesers op ’n reis van ’n leef-tyd in net 366 dae.

Bekende outeur en radio-persoonlikheid Riekert Botha neem lesers op hierdie reis van vergifnis, ver-lossing, hoop, liefde, God se heerlikheid en die ewige lewe. Dié oordenkings sal lesers nuwe krag gee te midde van die storms van die lewe.

Die kort oordenkings in hierdie volkleur-dagboek sal lesers herinner aan God se nimmereindigende genade en krag, want selfs in ’n verskriklike storm bly God ’n anker van hoop. (...

Read more: ’n Anker vir die siel