• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
Bible

The Bible with Grassroots reflections by Angus Buchan combines the insight of 366 select devotions with the complete text of the New King James Version.

Readers can now walk through the Bible with Angus. This devotional Bible also includes:

A one-year Bible reading plan

A list of Bible promises

Scripture verses for specific needs

Daily reading of this Bible will encourage readers and strengthen their faith as they walk with God. (Read More)

you are mine

As women take in the heartfelt messages and insight in Nina Smit’s devotional You Are Mine, they will feel how God envelops them with His indescribable love every day.

The 366 devotions in You Are Mine focus on themes such as: God’s will and purpose for your life, grace and gratitude, and dealing with tough times.

The handy Scripture index makes it possible to look up devotions with specific Scripture verses.

Readers will experience God’s nurturing love every day as they make You Are Mine...

Read more: You Are Mine

donker

Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. In die donker put bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd.

In die donker put is Johan Smith se persoon-like verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat...

Read more: In die donker put

Hartsgesprekke

Wat sou mense soos Nelson Mandela, Jean de Villiers en Riaan Cruywagen vir jou sê as jy so ’n bietjie saam met hulle kon sit en gesels?

In Hartsgesprekke met ... gee Marius du Plooy vir elke le-ser die geleentheid om self te kom luister en die raad, lewens-wyshede en inspirasie van hierdie en ander baanbrekers saam te neem op hul eie pad. Die boek bevat onderhoude met 28 sakeleiers, sportlui, kunstenaars en ander bekendes soos Natalie du Toit, Brand Pretorius, Regardt van den Bergh, Carike...

Read more: Hartsgesprekke met...

Ritme

Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof.
Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit ’n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word.
Deel 1, met breë kantlyne vir notas, fokus op die struikel-blokke vir kinders en die proses van...

Read more: 7 ritmes vir kinders

Hope

Through the ages the people of South Africa have shared a passion for sport, but what really unites us is the Hope that lives in our hearts. Karien Basson combines these elements in this uplifting book.

In A Message of Hope, 50 South African sport stars, like Duane Vermeulen, Eben Etzebeth, Cornal Hendricks, Marcell Coetzee, JP Duminy and Maryka Holtzhausen, reveal their hope and dreams for South Africa and its people.

They share favorite Scripture verses and their personal messages of hope...

Read more: A Message of Hope