• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

n lied van vreugdeTen spyte van ons daaglikse struikelblokke bly die lewe steeds ’n vreugde! Nina Smit fokus in ’n Lied van vreugde in 52 dele op die verskillende fasette van vreugde. Sy moedig jou aan om vir jou ’n droom te kry, sy lei jou na blywende blydskap en sy wys vir jou die pluspunte van gehoorsaamheid. Hierdie boek sal jou help om waarlik elke dag met ’n lied van vreugde in jou hart te lééf. (Lees meer)