• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

9781770009066Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Inter­nasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ’n Nuwe man teen Vrydag help om die sensitiewe, romantiese en behulpsame man te kry waarvan jy nog altyd gedroom het – binne vyf dae. (Lees meer )