• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

PitkosIn Pitkos met 'n punch gee Ewald van Rensburg vir in 365 dagstukke jou daaglikse "kos" met interessante opskrifte soos: Vandag se special (Skrifgedeelte), die hoofmaaltyd (oulike storie), Red Hot Chilli Peppers (iets om jongmense uit te daag) en 'n take-away (ietsie ekstra wat lesers kan gaan oordink). Dit gee vir jou raad oor daaglikse kwassies soos eerlikheid, menseverhoudings en hoe om jou geloof uit te leef. Dié dagboek is 'n opwindende avontuur in 'n taal wat jy sal kan verstaan!( Lees meer )