• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

Hiervoor_is_jy_geboreWat sal gebeur as miljoene mense soggens opstaan en verwag dat God deur hulle 'n wonderwerk sal laat gebeur? In Hiervoor is jy gebore verduidelik topverkoper-outeur Bruce Wilkinson in sy hoogs motiverende styl sewe stappe hoe enigiemand 'n "afleweraar" van die hemel kan wees. Jy kan daagliks wonderwerke aflewer in belangrike areas van die lewe soos finansies, praktiese hulp, verhoudings en gees­telike groei.( Lees meer )