• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

Jesus_n_radikale_sprongIn hierdie boek verduidelik Stephan Joubert dat Jesus se navolgers dringend radikaal ánders moet begin dink oor Jesus, God en die kerk – en dan anders moet begin lééf. Mense moet besef dat hulle boksies te klein is om die almagtige God en sy werke te omvat. Eers wanneer mense besef dat hulle self elke dag die kerk is, kan hulle werklik begin uitreik na die wêreld en leef soos Jesus bedoel het hulle moet. Dan kan Christene waarlik kerk wéés in die wêreld. (Lees meer)