• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

kind_se_lagAs 'n kind se lag verdwyn: Een uit elke vyf tieners tussen veertien en agtien jaar ly aan depressie. En een uit elke twaalf tieners in Suid-Afrika het al probeer selfmoord pleeg. Dit is die wrede, ondenkbare werklikheid waarmee ons moet saamleef. Maar daar is hoop! As 'n kind se lag verdwyn, deur Henk en Ansie Gous, kan ouers, ander volwassenes en depressiewe kinders help. (Lees meer)