• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

die krag-1Stormie Omartian se topverkoper-boeke oor gebed en die huwelik het al miljoene lesers se lewens verander. Sy fokus nou in die omnibus Die krag van ’n man en vrou wat bid op die rol van huweliksmaats tesame sowel as apart wanneer dit kom by gebed vir die belangrikste verhouding in hul lewe.

In Die krag van ’n vrou wat bid bied Stormie in 30 kort hoofstukke leiding aan elke vrou oor hoe om nader aan God te kom en sy planne vir hul lewe te verstaan. Die krag van ’n biddende man is gerig op mans. In 20 kort hoofstukke deel Stormie hoe ’nman vir sy vrou kan intree op gebiede waar sy werklik sy gebede nodig het. In Verander jou huwelik deur gebed takel sy 15 kwessies wat huwelike vandag bedreig en leer huweliksmaats hoe om vir die beskerming van hul huwelik te bid. Die krag van ’n man en vrou wat bid is ideaal vir huweliksmaats wat weet gebed is die versterking wat hul huwelik elke dag nodig het. (pdfRead More)