• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
die einde

Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge?
In Die einde fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos:
die tekens van die eindtyd
die wederkoms van Jesus Christus
die opwekking van die dooies
die finale oordeel

Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos...

Read more: Die einde

88 kwelvrae gelowiges

In 88 kwelvrae wat gelowiges pla beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder.
Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos:
Dien alle gelowiges dieselfde God?
Bestaan die hel regtig?
Wat is die sin van lyding?
Mag ek twee keer gedoop word?

Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok...

Read more: 88 kwelvrae wat gelowiges pla

the god i have come to know

So many people try to place God in a little box of what they think He should be like. In The God I Have Come to Know Dr Arnold Mol offers new insights and fascinating perspectives on the God of the Bible.
Each chapter deals with a specific topic, including:
God’s Sovereignty
God’s Grace
God’s Fatherhood
God’s Glory

Dr Mol highlights several Scripture verses from the Bible and explains how he has applied it to his faith and personal walk with God. The book furthermore reveals the glory of God...

Read more: The God I have come to know

man van geloof

Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof.
In ’n Man van geloof wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof:

  • Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld.
  • Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds ’n antwoord.
  • Geloof is sterk wanneer daar nie bewyse van die antwoord is nie.
  • Geloof sê altyd: “Probeer weer!”
  • Geloof gaan voort al is daar net ’n paar bewyse.
  • Geloof glo in die groter prentjie.
  • ...

Read more: 'n Man van Geloof

Lei my o Heilige Gees

Stormie Omartian kyk in Lei my, o Heilige Gees na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees.
Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat.
Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld:

  • om hervorm te word in hul...

Read more: Lei my o Heilige Gees

A rushing mighty wind

Inspired by the miraculous events of the 2012 Feast of Tabernacles in the En-Gedi Desert near Jerusalem, comes A Rushing Mighty Wind by Angus Buchan.
With sharp attention to detail Buchan fervently testifies how he, together with 4,500 believers, experienced the reality of the Holy Spirit – the tangible presence of God. He explains how this moving of the Holy Spirit is similar to what was experienced by the early church as described in Acts 2, and how it highlights numerous past revivals all...

Read more: A Rushing Mighty Wind